Tuis
Inligting
Personeel
Nuus & Gebeure
Galery
Kontak Ons
More
Welkom aan al die ouers by Klein Kabouters Kleuterskool. Ons sien uit daarna om as 'n span saam te werk...
Ons passie is kinders! Kinders leer deur te speel in 'n ontspanne, liefdevolle om- gewing en Klein Kabouters Kleuterskool bied dit aan u kind.
Die skool beskik oor 13 onderwyseresse en 14 assistente wat verant-
woordelik is vir die daaglikse versorging van die peuters en kleuters.
Klein Kabouters Kleuterskool
Nicola de Lange
info@kleinkabouters.co.za
082 891 5380