top of page

Onderwyseresse

Verantwoordelik vir die daaglikse versorging van die peuters en kleuters.

 

Assistente

Word geplaas in klasse waar daar meer hulp nodig is ten opsigte van daaglikse roetines en verseker dat die skool altyd skoon, higiënies en gereed is wanneer die kinders in die oggend arriveer.

 

Kok
Verantwoordelik vir die voorbereiding van vars, gesonde maaltye en versnaperinge elke dag. Ons voorsien 'n gesonde en gevarieerde spyskaart.

Personeel

bottom of page