top of page


Nuus & Gebeure

Klein Kabouters hou kermis
2016/08/27
Klein Kabouters Kleuterskool hou hul heel eerste kermis op 27 Augustus en nooi Potchefstromers om te deel in die pret en plesier van die dag.
Die kermis vind van 9:00 – 13:00 op die ES le Grange sportgronde plaas.
Kom en geniet die dag saam met ons! Heerlike kos en speletjies beloof om dié Augustus-oggend op te kikker!
bottom of page