top of page

Finansies

Skoolgelde

Vir inligting rakende skoolgelde, kontak ons.

 

Om kontrole te vergemaklik word ouers gevra om elektroniese betalings te maak, indien moontlik. Indien dit nie vir u moontlik is om elektroniese betalings te maak nie, kan u kontant in 'n koevert sit met u kind se naam op en vir die onderwyseres gee.

 

Bankbesonderhede

Klein Kabouters

FNB

Rekeningnr: 6252 3976 613

Takkode: 240 438

Verwysing: U kind se naam

bottom of page